It all starts with a song



Click Here to visit my Online Shop and order CD's, Video's and MP3 Songs.


Klik Hier om CD's, Video's en MP3 liedjies aanlyn te bestel.



Behind the scenes pictures with Manie Jackson


Get Adobe Flash player


About me - Meer oor my.

Singer/Songwriter Anton Myburgh has composed more than 200 songs mainly in Afrikaans . He has contributed through his songs to the gold and platinum status of more than 10 albums of some of the top Afrikaans stars in South Africa and is recognised as one of the top composers in SA. He performs across SA and has also achieved success as a singer with his hits “Boer en sy roer”. “dream masjien””spinnekop and  many more. It is with his country songs that he may well hit the international music scene and he has been awarded the SA COUNTRY MELODY Award 2011 for best original country song Ït’s over now”.


Sanger/ Liedjieskrywer Anton Myburgh het al meer as 200 liedjies gekomponeer wat deur van die land se top kunstenaars opgeneem is. Hy het bygedra deur sy liedjies tot meer as 10 goud en Platinum albums en word gesien as een van die land se top liedjieskrywers. As sanger het hy al sukses behaal met sy treffers “Boer en sy roer”, “dream masjien”, “Spinnekop”, en vele meer. Hy toer die land vol en dit is met sy Country liedjies wat hy moontlik die internasionale musiekbedryf kan bereik en het hy reeds die SA MELODY COUNTRY AWARD 2011 ontvang vir sy lied Ït’s over now”.